Karl Dane

Karl Dane
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rasmus Karl Therkelsen Gottlieb
Geboorte (1886-10-12)12 Oktober 1886
Sterfte 14 April 1934 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karl Dane (12 Oktober 1886 – 14 April 1934) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Parade (1925), La Bohème (1926), All at Sea (1929), en Free and Easy (1930).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search